{"product_id":"9780799379587","title":"50 Blaaskansblokraaie 7","description":"\u003cp\u003eIn vandag se gejaagde lewe is dit uiters belangrik om 'n gesonde balans tussen werk en ontspanning te skep. Om tyd te maak vir aktiwiteite wat jou 'n blaaskans gee is nie 'n luukse nie, dit is 'n noodsaaklikheid.\n50 Blaaskansblokraaie  bied aan woordraaisel-liefhebbers die geleentheid om jou skoene uit te skop, 'n koppie koffie te maak, 'n potlood op te tel en jou gunsteling-tydverdryf te beoefen. Die boek bestaan uit 50 woordraaisels wat jou sal uitdaag, jou sal laat kopkrap en jou tone sal laat krul van lekkerkry.\n50 Blaaskansblokraaie 7 is die sewende in die reeks.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Samestelling\" class=\"contributor-link\"\u003eSamestelling\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Samestelling","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584991707299,"sku":"9780799379587","price":85.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799379587_647a12f5-acbb-4c10-a436-c53d8800e382.jpg?v=1776512031","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799379587","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}