{"product_id":"9780799379730","title":"Vlyt-vlyt, verkoop vinnig uit","description":"\u003cp\u003eElke kind sien uit na markdag by die skool, terwyl elke moedelose ma en pa skarrel om aan idees te dink. Die produk moet iets wees wat jy en jou kind saam kan maak; jou insetkoste moet so laag as moontlik gehou word sodat jy 'n goeie winsmarge het en jou produk moet verkóóp. Maar wat wil kinders graag koop?\nDie skrywer het navorsing onder graad 3 tot 7 leerders op markdae gedoen. Meisies hou daarvan om mooi goedjies en geskenkies te koop; seuntjies wil speel, of dit nou met 'n mannetjie of 'n speelgoedwapen is. Dit is ook baie belangrik om kinders van kleins af te leer dat 'n skynbaar nuttelose item weer lewe kan kry. ('n Verdere bonus is dat jy geld daaruit kan maak!)\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Thana+Nel\" class=\"contributor-link\"\u003eThana Nel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Thana Nel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584993509539,"sku":"9780799379730","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799379730_ac1b881c-fe60-4608-99ca-2d5c6d1f0055.jpg?v=1776512107","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799379730","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}