{"product_id":"9780799380040","title":"`n Hondjie vir Sherise","description":"\u003cp\u003eSherise is baie skaam en vergeetagtig. Sy het al selfs haar tandeborsel en skooltrui verloor!\u003cbr\u003eDit is nie so erg om 'n skooltrui te verloor nie, maar Sherise wil baie graag 'n hondjie hê. En 'n mens kan nie jou hondjie verloor nie! Daarom is Sherise baie opgewonde toe sy die geleentheid kry om na hulle bure se Labrador-hondjie, Jasper, te kyk. Nou kan sy bewys dat sy verantwoordelik genoeg is om 'n hondjie van haar eie te hê.\u003cbr\u003eMaar dan besef Sherise dat sy nie sommer enige hondjie wil hê nie - sy wil vir Jasper hê!\u003cbr\u003eMaar dan besef Olivia dat sy nie sommer enige hondjie wil hê nie - sy wil vir Jasper hê!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sarah+Hawkins\" class=\"contributor-link\"\u003eSarah Hawkins\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sarah Hawkins","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584997671075,"sku":"9780799380040","price":135.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799380040_42105877-72f9-494e-8303-ce5cba1191e3.jpg?v=1776512283","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799380040","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}