{"product_id":"9780799380057","title":"`n Ponie vir Karla","description":"\u003cp\u003eKarla het die beste present ooit gekry - haar eie ponie! Kaneel is 'n pragtige goudbruin ponie met 'n wit bles. Karla en Kaneel kom baie goed oor die weg. Sy kan nie wag dat die somervakansie aanbreek sodat sy haar ponie beter kan leer ken nie.\nMaar dan kondig Karla se ouers aan dat hulle gaan skei en alles verander. Skielik sien Karla nie meer uit na die somervakansie nie. Sy wens alles kon dieselfde bly.\nMaar wat Karla nie weet nie is dat daar hierdie somer ook nuwe ontdekkings en heerlike verrassings op haar wag.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sarah+Hawkins\" class=\"contributor-link\"\u003eSarah Hawkins\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sarah Hawkins","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584997703843,"sku":"9780799380057","price":135.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799380057_fe580448-d5a6-47e0-9b32-1c1fef039548.jpg?v=1776512289","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799380057","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}