{"product_id":"9780799380088","title":"Olivia se Olifant","description":"\u003cp\u003eToe Olivia Olivier op die oggend van haar tiende verjaardag wakker word, verwag sy glad nie om 'n baie verwarde olifant op haar voorstoep te kry nie. Maar dit is presies wat sy daar ontdek - saam met 'n stukkie papier waarop staan dat sy nou die wettige eienaar van die olifant is.\u003cbr\u003eSo begin 'n baie onwaarskynlik vriendskap.\u003cbr\u003eMaar kan 'n klein dogtertjie en 'n redelike groot olifant leer om saam te bly in 'n piepklein huisie?\u003cbr\u003eHoe op aarde gaan Olivia vir die (baie honger) olifant sorg as haar enigste familielid, oom Karel, reeds twee jaar gelede spoorloos verdwyn het en sy slegs R343,65 in haar beursie oor het?\u003cbr\u003eWat voer die nuuskierige, knorrige buurvrou, mevrou Sauerman, in die mou? Wat sal gebeur as sy by die munisipaliteit kla oor Olivia se olifant?\u003cbr\u003eEn wat van die slinkse eienaar van die plaaslike dieretuin wat beplan om die olifant te steel? Sal Olivia daarin kan slaag om hom op sy plek te sit?\u003cbr\u003eOlivia se olifant is 'n betowerende storie oor 'n ongewone vriendskap tussen 'n dogtertjie en haar olifant.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sylvia+Bishop\" class=\"contributor-link\"\u003eSylvia Bishop\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Ashley+King\" class=\"contributor-link\"\u003eAshley King\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sylvia Bishop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584997802147,"sku":"9780799380088","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799380088_35044760-ea4b-4287-af29-1d7f62115b99.jpg?v=1776512310","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799380088","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}