{"product_id":"9780799380095","title":"Geheime Prinsesse 3: Sterrewens","description":"\u003cp\u003eLara en Anke het 'n spesiale geheim  -  hulle leer om Geheime Prinsesse te wees, prinsesse wat wense kan waar maak. Met hul wenshangertjies reis hulle na die Towerpaleis waar die Geheime Prinsesse bymekaarkom. Maar die aaklige prinses Martelle is vasbeslote om hul wenskrag vir haarself te vat en die Towerpaleis te vernietig! Hierdie keer ontmoet Lara en Anke vir Jolandi. Haar enigste wens is dat sy haar kampeeruitstappie sal geniet. Sal Lara en Anke haar kan help om haar wens waar te maak? Of sal prinses Martelle die pret bederf?\nJong lesers sal dol wees oor hierdie reeks waarin twee beste maats telkens weggevoer word na die Geheime Prinsesse se towerwêreld.\nIn elkeen van die boeke in hierdie reeks beleef die meisies 'n opwindende avontuur.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rosie+Banks\" class=\"contributor-link\"\u003eRosie Banks\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Rosie Banks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584997834915,"sku":"9780799380095","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799380095_814b0068-10b6-4db0-bc57-e920944bacc0.jpg?v=1776512317","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799380095","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}