{"product_id":"9780799380101","title":"Geheime Prinsesse 4: Popprinses","description":"\u003cp\u003eLara en Anke het 'n spesiale geheim  -  hulle leer om Geheime Prinsesse te wees, towerprinsesse wat wense kan waar maak. Met hul wenshangertjies reis hulle na die Towerpaleis waar die Geheime Prinsesse bymekaarkom. Maar die aaklige prinses Martelle is vasbeslote om hul wenskrag vir haarself te vat en die Towerpaleis te vernietig!\nHierdie keer moet die meisies vir Lungi help om haar wens te bewaarheid  -  al beteken dit hulle moet self in die kollig beland! Kan die meisies Lungi se wens bewaarheid en die Towerpaleis red voor dit te laat is?\nJong lesers sal dol wees oor hierdie reeks waarin twee beste maats telkens weggevoer word na die Geheime Prinsesse se towerwêreld. In elkeen van die boeke in hierdie reeks beleef die meisies 'n opwindende avontuur.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rosie+Banks\" class=\"contributor-link\"\u003eRosie Banks\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Rosie Banks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584997867683,"sku":"9780799380101","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799380101_05c5a17d-0664-448f-af46-07ed6c6ebc16.jpg?v=1776512323","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799380101","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}