{"product_id":"9780799380149","title":"Hoezit 11: Die wonderwêreld van Babadiere","description":"\u003cp\u003eWaarom bring 'n baba-kangaroe die eerste paar maande van sy lewe in sy ma se buidel deur?\u003cbr\u003eHoeveel melk kan 'n olifantkalfie in een dag drink?\u003cbr\u003eHoe leer 'n baba-sjimpansee om al die dinge te doen wat sy ma en pa kan doen?\u003cbr\u003eHoe oorleef ysbeerwelpies in die ysige Arktiese koue?\u003cbr\u003eHierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van babadiere te verken! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van babadiere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Ontdek van die oulikste babadiere in die wêreld, en vind uit hoe hulle aangepas is om in die natuur te oorleef.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jaco+Jacobs\" class=\"contributor-link\"\u003eJaco Jacobs\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fanie+Viljoen\" class=\"contributor-link\"\u003eFanie Viljoen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jaco Jacobs,Fanie Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584999014563,"sku":"9780799380149","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799380149_816bcb8f-ef54-4088-b0fa-7c2da747d053.jpg?v=1776512351","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799380149","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}