{"product_id":"9780799380248","title":"Moordlys","description":"\u003cp\u003eVic Nel het in die vorige politieke bedeling vir Nasionale Intelligensie gewerk en in die Nuwe Suid-Afrika is hy, wel, 'n hardeware-verkoopsman ... Tot sy foto staangemaak word by 'n moordtoneel en soortgelyke moorde daarop volg. Hierdie is die tweede boek met Vic Nel as die hoofkarakter. Die eerste is Kodenaam Icarus. Chanette Paul se kommentaar lui: \"Dié skrywer het 'n heerlike skryfstyl en die droë humor is baie vermaaklik. Dis ook nie sommer enige skrywer wat dit regkry om 'n mens te laat hou van 'n man wat werklik nie die good guy is nie.\"\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Henk+Breytenbach\" class=\"contributor-link\"\u003eHenk Breytenbach\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Henk Breytenbach","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584999276707,"sku":"9780799380248","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799380248_2cb53938-d3a7-490a-a456-ccb74d692d99.jpg?v=1776512370","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799380248","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}