{"product_id":"9780799380477","title":"Moeilikheid met 'n meermin","description":"\u003cp\u003eGerrit verwyl sy tyd in Thailand met toeriste-uitstappies terwyl hy wag dat 'n sakeman hom kontak, want hy is hier om die man te fotografeer. Dis op 'n toeristeboot wat hy haar egter gewaar: Die meermin met die onmoontlike mooi groen oë.\nSophia Kapp skryf oor die liefde, oor alle aspekte daarvan: die opwinding en die seer; die maklik en die swaar; die lig en die donker. Moeilikheid met 'n meermin is haar eerste romanse in die Romanza-reeks.\nSean Tucker is op 29 Februarie 2016 as wenner van die Romanza Ridder-kompetisie aangekondig. Hy verskyn in Augustus 2016 as voorblad-held op Sophia Kapp se Romanza, Moeilikheid met 'n meermin.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sophia+Kapp\" class=\"contributor-link\"\u003eSophia Kapp\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sophia Kapp","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584999768227,"sku":"9780799380477","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799380477_85b9ec7c-6087-4b3b-a0c3-e26235624b7e.jpg?v=1776512418","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799380477","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}