{"product_id":"9780799380811","title":"Reënboogrant Maats Omnibus 1","description":"\u003cp\u003eReënboogrant Maats volg Shani, Sunette en hul gesin se avonture terwyl die meisies op laerskool is, terwyl die meisies in die Reënboogrant Tieners-reeks op hoërskool is en die tipiese uitdagings en opwinding van dié tydperk beleef.\u003cbr\u003eEn nou is die reekse vir die eerste keer in 'n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe - die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture - van 'n dief wat straatnommers steel, tot 'n droomrol in 'n balletkonsert.\u003cbr\u003eHierdie omnibus bevat die eerste drie titels uit dié gewilde reeks:\u003cbr\u003eSkelmstreke en kattekwaad\u003cbr\u003eAlleen tuis\u003cbr\u003eDie balletkonsert\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Maritha+Snyman\" class=\"contributor-link\"\u003eMaritha Snyman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Maritha Snyman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375853551779,"sku":"9780799380811","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799380811_ddccac76-f1a7-4ef9-8fc4-1f1df9d1efd0.jpg?v=1776512461","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799380811","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}