{"product_id":"9780799381443","title":"Gys Niemand 02: Fortuin","description":"\u003cp\u003eIs Eva van Eden 'n heks, of 'n engel? Paradyskloof die voorpoorte van die hemel, of 'n Satansnes? Dis wat Xanthe Tredoux moet uitvind in opdrag van Tuisfront se redakteur.\u003cbr\u003eDie werklikheid waarmee Xanthe by die sogenaamde holistiese oord te doen kry, is surreëel: die kasteelagtige huis, die meer, tematuine, labirint en ondergrondse tonnels. Die rituele verwar haar net soveel soos die vreemde gaste, en nog vreemder gebeure. Wat haar egter die meeste verwar, is Math Stone se betrokkenheid. En dat Eva al hoe meer soos 'n engel begin lyk.\u003cbr\u003eMaar as sy nie die skuldige is nie, is iemand anders besig om die septer van die dood op Paradyskloof te swaai, want twee gaste het reeds aan die hand van 'Moeder Natuur' gesterf. En dis duidelik dat Xanthe volgende in die visier is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Chanette+Paul\" class=\"contributor-link\"\u003eChanette Paul\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Chanette Paul","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375449456803,"sku":"9780799381443","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799381443_0611f8e4-2ea2-405f-8cb7-306313436f26.jpg?v=1776512586","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799381443","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}