{"product_id":"9780799381474","title":"Gys Niemand 03: Boheem","description":"\u003cp\u003eKatrien Bresselaar is voor die reg vrygespreek van die moord op haar man, maar nié onskuldig bevind nie.\u003cbr\u003eDrie jaar later beland sy, nou bekend as Kayla Cilliers, op Bohemia, 'n kunstenaarskolonie waar Rose-Anne Lockwood 'n prutpot geskep het wat een of ander tyd moet oorkook.\u003cbr\u003eOnder die kreatiewe oppervlak sied dit - Judy wat stemme van die Anderkant hoor; Lente opgevreet deur jaloesie; Seth en sy Gesie, wat gesigte sien; Alwyn, sy muse kwyt; Hendrik en Leen, Justin en snobistiese Bonnie ... en Mitch Lockwood, wat alles bymekaar moet hou.\u003cbr\u003eDis hier waar Kayla vir die tweede keer in haar lewe op 'n lyk afkom en haar vingerafdruk is op die moordwapen ...\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBoheem is die derde spanningsroman wat in die Niemandsdorp-omgewing afspeel. Gys Niemand en Faantjie Fortuin doen weer die speurwerk, alhoewel daar heelwat komplikasies is. Meetsnoer volg hierop en Dryfhout sluit die reeks af. Springgety en Fortuin is die eerste twee boeke in die reeks.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Chanette+Paul\" class=\"contributor-link\"\u003eChanette Paul\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Chanette Paul","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585000652963,"sku":"9780799381474","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799381474_12c579f5-d89f-4bfd-9476-01c86e237259.jpg?v=1776512592","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799381474","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}