{"product_id":"9780799382877","title":"Vrouekeur 50 breipatrone","description":"\u003cp\u003eVrouekeur 50 breipatrone bied 'n breibonanza vir die ywerige handwerker.\nChrista Swanepoel en Vrouekeur bied 50 splinternuwe breipatrone in een boek, opgedeel in 5 temas: Babas, Meisies, Seuns, Mans en Troeteldiere. Die moeilikheidsgraad van die patrone en tegnieke wat gebruik word wissel, wat die boek ideaal maak vir beginners asook brei-entoesiaste met meer gevorderde vaardighede.\nProjekte wat aangepak word wissel van skattige babamussies en -truitjies tot truie, serpe en musse vir kinders en vir mans. Troeteldierliefhebbers sal mal wees oor die hoofstuk wat items vir troeteldiere, soos verskeie hondejassies, 'n drasak, katbedjie en  - speelgoed, bevat! Die boek bevat ook 'n lys van brei-afkortings in Afrikaans en Engels.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Christa+Swanepoel\" class=\"contributor-link\"\u003eChrista Swanepoel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Christa Swanepoel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585002193059,"sku":"9780799382877","price":370.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799382877_9d881d39-fd25-4eca-858e-16858fa9ae5e.jpg?v=1776512821","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799382877","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}