{"product_id":"9780799383638","title":"Hoezit 12: Die wonderwôreld van vreemde diere","description":"\u003cp\u003eWaar sal jy vlieënde paddas kry?\u003cbr\u003eWatter soort bok het tande soos Dracula?\u003cbr\u003eWatter diertjie kan kilometers onder die see en selfs in die buitenste ruimte oorleef?\u003cbr\u003eWaar sal jy 'n verkleurmannetjie kry wat so groot soos 'n kat is?\u003cbr\u003eOntdek van die vreemdste diere op ons planeet met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van vreemde diere kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Maak van naderby kennis met vampiervlermuise, ietermagogs en tapirs  -  en verstom jou aan van die eienaardigste diere wat jy ooit gesien het! Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jaco+Jacobs\" class=\"contributor-link\"\u003eJaco Jacobs\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fanie+Viljoen\" class=\"contributor-link\"\u003eFanie Viljoen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jaco Jacobs,Fanie Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585003733155,"sku":"9780799383638","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799383638_71ad732b-60df-4631-b8fe-3e2110d94cfd.jpg?v=1776513005","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799383638","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}