{"product_id":"9780799383690","title":"Sanri Steyn 7: Die vampiere van vlermuishoogte","description":"\u003cp\u003eSanri is opgewonde toe sy hoor dat haar beste vriend, Markus, se neef op Raaiselfontein kom bly. Sy kan nie wag om vir Danté te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly immers in Vlermuishoogte  -  'n geheimsinnige ou kasteel buite die dorp.\u003cbr\u003eMaar kort voor lank begin Sanri se neus weer kriewel. En dit beteken net een ding  -  sy ruik 'n storie ...\u003cbr\u003eWaarom lyk dit asof Danté se pa 'n skaduwee soos 'n vlermuis het?\u003cbr\u003eWatter geheime skuil in die grillerige kasteel?\u003cbr\u003eEn is Markus regtig in groot gevaar, soos sy neef hom waarsku ...?\u003cbr\u003eOor die reeks\u003cbr\u003eSanri Steyn droom daarvan om eendag 'n wêreldbekende joernalis te word. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Sy en haar vriend Markus beleef allerlei vreemde avonture op Raaiselfontein. Die aweregse humor, lekker grillerige temas en fantastiese illustrasies in hierdie reeks sal seuns en meisies vasgenael hou!\u003cbr\u003eTitels in die reeks\u003cbr\u003eSanri Steyn 1: Doktor Zombos se geheime formule (9780799366723)\u003cbr\u003eSanri Steyn 2: Die aliens oorkant die straat (9780799366730)\u003cbr\u003eSanri Steyn 3: Die seun met die superkat-kragte (9780799372915)\u003cbr\u003eSanri Steyn 4: Die spookmeisie van Raaiselfontein (9780799372915)\u003cbr\u003eSanri Steyn 5: Die monsters van Middernagstraat (9780799380033)\u003cbr\u003eSanri Steyn 6: Die nag van die weerwolwe (9780799379068)\u003cbr\u003eSanri Steyn 7: Die vampiere van vlermuishoogte (9780799383690)\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Theresa+van+Baalen\" class=\"contributor-link\"\u003eTheresa van Baalen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Johann+Strauss\" class=\"contributor-link\"\u003eJohann Strauss\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Theresa van Baalen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585004028067,"sku":"9780799383690","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799383690_9aeabcde-be28-4e2a-9d0c-45f3ae3ce563.jpg?v=1776513046","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799383690","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}