{"product_id":"9780799383959","title":"Reënboogrant Tieners Omnibus 1","description":"\u003cp\u003ePartytjies en penaries\u003cbr\u003eHunks en hamburgers\u003cbr\u003eRaves en rugstekers\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eReënboogrant Maats volg Shani, Sunette en hul gesin se avonture terwyl die meisies op laerskool is, terwyl die meisies in die Reënboogrant Tieners-reeks op hoërskool is en die tipiese uitdagings en opwinding van dié tydperk beleef. \u003cbr\u003eEn nou is die reekse vir die eerste keer in 'n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe - die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Tieners-boeke is Shani-hulle op hoërskool, en daar is hope opwinding, pret en liefdesteleurstellings, met partytjies, kêrels en ander uitdagings van grootword.\u003cbr\u003eHierdie omnibus bevat die titels:\u003cbr\u003ePartytjies en penaries\u003cbr\u003eHunks en hamburgers\u003cbr\u003eRaves en rugstekers\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Louise+Van+Niekerk\" class=\"contributor-link\"\u003eLouise Van Niekerk\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Louise Van Niekerk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375853584547,"sku":"9780799383959","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799383959_8f9c9f06-2b0b-436f-b923-37f6fe1c94f3.jpg?v=1776513124","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799383959","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}