{"product_id":"9780799384246","title":"Stoot en trek 1: Plaasdiere","description":"\u003cp\u003eIn Plaasdiere en Wilde diere kan babas en peuters uitvind wat ons oulike dierevriende doen. Hulle geniet hope genotvolle hand-oog-koördinasie terwyl hulle na die vrolike prentjies kyk, die interaktiewe elemente stoot en trek, en die stewige bladsye vasvat. Bekoorlike illustrasies leer hulle ook dat diere op verskillende en opwindende plekke bly.\u003cbr\u003eBabas en peuters sal versot wees op hierdie reeks oulike interaktiewe boeke, perfek vir klein vingertjies! Stoot hier en trek daar, en wat gebeur? Hope skaterlagpret en geleenthede om dinge te leer. Daar is twee titels in die reeks: Plaasdiere en Wilde diere.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rachel+Elliot\" class=\"contributor-link\"\u003eRachel Elliot\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Rachel Elliot","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585006551203,"sku":"9780799384246","price":115.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799384246_a40dd765-c3cb-422a-a658-90124b392b87.jpg?v=1776513208","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799384246","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}