{"product_id":"9780799384277","title":"Stalmaats 19 Pretrit","description":"\u003cp\u003eDie skoolvakansie is om die draai.\u003cbr\u003eAnri is baie opgewonde toe sy hoor haar beste vriendin van haar vorige ryskool kom kuier. Nadine is ook lief vir perdy  -  en Anri kan nie wag om haar aan Megan en Karen voor te stel nie.\u003cbr\u003eHulle gaan die vakansie hope pret by die ryskool hê, met ekstra rylesse en 'n spesiale Paaseier-soektog vir die Peace Shelter se kinders!\u003cbr\u003eMaar dit lyk of Nadine ander planne het, en Anri se vriende by die ryskool is nie so beïndruk daarmee nie ...\u003cbr\u003eBoek 19 in hierdie baie gewilde perdereeks, wat handel oor Anri en haar maats se avonture by die Dagbreek-ryskool.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lize+Roux\" class=\"contributor-link\"\u003eLize Roux\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lize Roux","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585006583971,"sku":"9780799384277","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799384277_db56ae46-51cc-4600-aa9e-65ba24ceab78.jpg?v=1776513214","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799384277","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}