{"product_id":"9780799384284","title":"Stalmaats 20 Perdediewe","description":"\u003cp\u003eAnri kan nie wag nie vir die langnaweek wat voorlê nie!\nSy en haar gesin gaan lekker in die Kaap kuier. Hulle gaan met die kabelkar tot op Tafelberg ry, die akwarium besoek en hope pret hê.\nBoonop stem haar ouers in dat Jacques mag saamkom. Dit beteken hy kan self gaan kyk hoe dit met sy perd, Thunder, en haar vulletjie, Storm, gaan.\nMaar dan loop die ryskool waar die twee perde bly, onverwags onder gewetenlose skurke deur  -  en kort voor lank is Anri-hulle in groot gevaar ...\nBoek 20 in hierdie baie gewilde perdereeks, wat handel oor Anri en haar maats se avonture by die Dagbreek-ryskool.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lize+Roux\" class=\"contributor-link\"\u003eLize Roux\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lize Roux","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585006616739,"sku":"9780799384284","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799384284_2f47ab5d-c142-4d0e-b0ca-2aa684c9f3fa.jpg?v=1776513221","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799384284","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}