{"product_id":"9780799384437","title":"Buksie en Bella","description":"\u003cp\u003eBuksie en Bella is heeldag besig, besig, besig! Hulle jaag mekaar, speel wegkruipertjie en hardloop rond en bont!\u003cbr\u003eHierdie pragtig geïllustreerde prenteboek is 'n ritmiese viering van die prettige, liefdevolle band tussen 'n baba en 'n hondjie.\u003cbr\u003eIn die klein rooi huis duik Buksie die hondjie onder die tafel in. Hy wag en kyk en wag nog 'n bietjie terwyl sy hart boems, boems, boems klop. En dan ... WHAAA! Uit die bloute verskyn die baba. Sy jil en gil en druk haar neus teen syne! Tyd om 'n nuwe wegkruipplek te kry ... Gou, Buksie! Gou, Buksie! Gou, Buksie .. GOU!\u003cbr\u003eMet 'n snoesige, slaperige einde is hierdie die perfekte voorleesboek vir slaaptyd, en dit is 'n fantastiese geskenk vir jong lesers.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Amy+Hest\" class=\"contributor-link\"\u003eAmy Hest\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Polly+Dunbar\" class=\"contributor-link\"\u003ePolly Dunbar\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Amy Hest","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376534044835,"sku":"9780799384437","price":120.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799384437_3aa0be0d-927f-4357-be01-8d52804a398e.jpg?v=1776513247","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799384437","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}