{"product_id":"9780799385748","title":"Perfekte formule Omnibus","description":"\u003cp\u003ePerfekte formule - Elsa Winckler \u003cbr\u003eElena is pas aangestel as die laboratoriumanalis in 'n wynkelder. Ervaring het sy nie, maar sy moet gou leer want hier moet alles vinnig gebeur. Veral vir een man moet sy bontstaan: die onweerstaanbare, humeurige wynboer met die karamelbruin oe. Elena dans egter nie na sy pype nie en maak geen geheim daarvan dat sy nooit op 'n plaas sal aard nie. Buitendien sal dit nooit tussen hulle werk nie want hy verkies 'n meisie met ervaring, en Elena het nog nooit eens 'n vaste verhouding gehad nie. En tog, ervaring op die gebied van die liefde kan blykbaar verbasend maklik opgedoen word ...\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLiefdesdroom - Mari Roberts \u003cbr\u003eTascha verloor tydens 'n werkvakansie op 'n idilliese Griekse eilandjie haar hart en besluit om by die man te bly. Hierdie Griek sal anders as ander mans wees, sy weet dit net ...\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDroomseisoen - Alexa Steyn\u003cbr\u003eSandra herstel nog van haar egskeiding toe die onweerstaanbare skrywer met die wind in sy hare haar op Elsiesbaai se strand vind. Maar dis regtig te gou, te intens. En wat van daardie ander vrou?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Elsa+Winckler\" class=\"contributor-link\"\u003eElsa Winckler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Mari+Roberts\" class=\"contributor-link\"\u003eMari Roberts\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Alexa+Steyn\" class=\"contributor-link\"\u003eAlexa Steyn\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Elsa Winckler,Mari Roberts,Alexa Steyn","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376630546595,"sku":"9780799385748","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799385748_bd519ee6-68d8-40b2-b734-e0693d1abb5b.jpg?v=1776513556","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799385748","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}