{"product_id":"9780799385762","title":"Aanloklike proposisie Omnibus","description":"\u003cp\u003eAanloklike proposisie - Susan Olivier \u003cbr\u003eRene sal enigiets doen om hul familiebesigheid uit vreemde hande te hou. Sy sal selfs die nuwe eienaar se proposisie oorweeg: dat sy sy minnares word ... Hy is immers onweerstaanbaar, hoe kwaad hy haar ook al maak.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGoudgeel liefde - Santi Neven\u003cbr\u003eSalome is 'n opkomende skilder wat op die weeklikse kunsmark 'n bestaan probeer maak. Tot 'n vreemdeling met grysblou oe vir haar 'n uitstalling reel. Maar hy is eintlik slegte nuus, te veel soos haar eksman. Of is hy?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGoedgenoeg vir Mienke - Erika Swart \u003cbr\u003eDie testament bepaal Mienke moet Goedgenoeg verdien deur na 'n jaar wins te toon. Daarvoor sien Mienke kans. Waarvoor sy nie kans sien nie, is haar buurman. So dierbaar en behulpsaam as wat hierdie Ruben-man is wanneer hy op sy perd die werf inkom, so kan sy buie wissel. Mienke weet nie genoeg om dit te verklaar nie. Maar sake word wel duidelik toe die modelmooi en bedorwe vroumens en die se ma op die buurplaas aankom, al twee vasberade om Ruben se ring aan die modelletjie se vinger te kry - of niks te erf nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Susan+Olivier\" class=\"contributor-link\"\u003eSusan Olivier\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Santi+Neven\" class=\"contributor-link\"\u003eSanti Neven\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Erika+Swart\" class=\"contributor-link\"\u003eErika Swart\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Susan Olivier,Santi Neven,Erika Swart","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376633135267,"sku":"9780799385762","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799385762_b1449fde-8fc5-498b-8f85-58c327dc901e.jpg?v=1776513564","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799385762","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}