{"product_id":"9780799387384","title":"Om voor te begin Omnibus","description":"\u003cp\u003eOm voor te begin - Magdaleen Walters\u003cbr\u003eMelissa se romantiese verbintenis met die grootbaas se seun skep vir haar groot probleme toe 'n man met veel minder aansien en 'n sexy lyf haar lewe inloop. Haar hart en haar werk is op die spel.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eRaaiselvrou - Annetjie van Tonder\u003cbr\u003eEmma arriveer op 'n gasteplaas om uiteindelik haar roman te skryf. Net om 'n ietwat verwarrende situasie hier aan te tref. Die eienaar se dit is nie meer 'n gasteplaas nie en sy suster se dit is. Op die lange duur gaan Emma hier tuis maar steeds nie sonder probleme nie. Daar is die kat wat op haar bed kom lê en die hond wat haar uitsoek vir aandag. Dit terwyl Emma glad nie 'n dieremens is nie. En die eienaar met sy sagte bruin oe is juis 'n dieremens, verknog aan sy hond en sy kudde Nguni-beeste. Hoe om hierdie twee wêrelde te versoen word vir Emma 'n saak van groot belang ...\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie misverstand - Vera Wolmarans\u003cbr\u003eWillemien is verlore want sy is verlief op haar baas. En dit mag nie, want hy is getroud met 'n operaster en hy het 'n seuntjie. Hulle foto staan dan op sy lessenaar?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Magdaleen+Walters\" class=\"contributor-link\"\u003eMagdaleen Walters\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Annetjie+van+Tonder\" class=\"contributor-link\"\u003eAnnetjie van Tonder\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Vera+Wolmarans\" class=\"contributor-link\"\u003eVera Wolmarans\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Magdaleen Walters,Annetjie van Tonder,Vera Wolmarans","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376630284451,"sku":"9780799387384","price":285.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799387384_cdcd6779-0ff0-4eb0-a249-3caa916965c9.jpg?v=1776513727","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799387384","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}