{"product_id":"9780799388411","title":"Van Begin Tot Einde Omnibus","description":"\u003cp\u003eVAN BEGIN TOT EINDE:\u003cbr\u003eMadri verag die plaas se nuwe eienaar en veral sy gesofistikeerde seun. Maar die volgende keer toe sy hom sien, is hy in 'n gesagsposisie oor haar aangestel. En sy raak onseker oor veragting ...\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSKAKERINGS VAN BLOU:\u003cbr\u003eLaura ontmoet op dieselfde dag twee mans wat ewe aantreklik is en al twee wedywer om haar guns. Later blyk dit hulle verlede was lankal verstrengel. Gaan sy dieselfde fout as haar ouma maak?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eONBLUSBARE LIEFDE:\u003cbr\u003eLelievlei se dorpsraad het Magda Blom aangestel om 'n fotojoernaal van die dorp saam te stel. Sy is baie opgewonde daaroor, veral omdat fotografie haar passie is. Dis 'n droomopdrag, maar sommer die eerste dag loop dinge verkeerd: Sy gaan neem foto's van 'n brand en raak in 'n onderonsie betrokke met Tinus Keet, 'n brandweerman. Boonop kom sy gou agter Sebastian Wessels, die redakteur en fotograaf van die weeklikse koerant, is ongelukkig omdat die tender nie aan hom toegeken is nie. Sebastian is nie die enigste vlieg in die salf nie. Op Lelievlei kry sy vir die eerste keer in haar lewe met openlike vyandiggesindheid te doen, en sy weet nie presies wie almal haar so haat nie. Is Tinus nie dalk 'n draadsitter wat tegelykertyd met haar én die vyand heul nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Magdaleen+Walters\" class=\"contributor-link\"\u003eMagdaleen Walters\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Frances+Vermaak\" class=\"contributor-link\"\u003eFrances Vermaak\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Elise+Keyter\" class=\"contributor-link\"\u003eElise Keyter\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Magdaleen Walters,Frances Vermaak,Elise Keyter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380431372451,"sku":"9780799388411","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799388411_83f52ed6-22f1-4dff-a08e-3ab55e0f2ef2.jpg?v=1776513865","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799388411","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}