{"product_id":"9780799388442","title":"Eindelik verlief Omnibus","description":"\u003cp\u003eEindelik liefde - Marile Cloete\u003cbr\u003eNie 'n trouman nie - Trudie Reinhardt\u003cbr\u003eOmpad in die vreemde - Alexa Steyn\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEINDELIK LIEFDE:\u003cbr\u003eSchalk en Anke is voëls van eenderse vere: albei onafhanklik, albei beroepsgedrewe. En albei het al seergekry. In Leipzig kom allerlei verborge vrese en drome na vore. En in Noorweë moet hulle 'n besluit neem.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eNIE N TROUMAN NIE:\u003cbr\u003eGina kry daardie gesogte kontrak waarmee sy haar deurbraak in die wêreld van binneversiering gaan maak. Net wat sy nodig het, want binne die volgende vyf jaar wil sy haar studiegeld aan haar ouers terugbetaal, met rente. Dus sal daar ook in hierdie tyd geen man op haar horison kan wees nie; sy sal moet werk. Saam met die kontrak kom 'n hotelmagnaat, 'n baie aantreklike ene. Heinrich hou egter geen gevaar vir haar in nie want hy stel nie nou of later in 'n huwelik belang nie, hoor sy sonder om daaroor te vra. Maar Gina is van warmbloedige Italiaanse afkoms en wel, Heinrich is 'n man.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOMPAD IN DIE VREEMDE:\u003cbr\u003eNá haar man se dood besluit Hermien om haar lewe te hervat. Op haar lang reis na Paternoster neem sy 'n ompad deur die Karoo. En dit is hier waar 'n bruingebrande boer haar pad kruis.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Maril%C3%A9+Cloete\" class=\"contributor-link\"\u003eMarilé Cloete\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Trudie+Reinhardt\" class=\"contributor-link\"\u003eTrudie Reinhardt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Alexa+Steyn\" class=\"contributor-link\"\u003eAlexa Steyn\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marilé Cloete,Trudie Reinhardt,Alexa Steyn","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378859950243,"sku":"9780799388442","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799388442_cca713d1-0258-4184-954e-273438cde502.jpg?v=1776513878","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799388442","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}