{"product_id":"9780799388459","title":"Diagnose verlief Omnibus","description":"\u003cp\u003eDiagnose verlief - Dina Botha\u003cbr\u003eDie nuwe afrigter - Ilde Grove\u003cbr\u003eKersiebruid - Elsa Drotsky\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDIAGNOSE: VERLIEF:\u003cbr\u003eMaribelle, wat aan die verkeerde kant van die spoor grootgeword het, keer as 'n mediese dokter terug na Witklip en open 'n praktyk daar. Haar pad kruis met die ryk en gesiene Jordaans s'n. Die drie Jordaan-mans is al drie byna prinse. Maar in sulke mans se lewe is daar altyd 'n ander meisie, of 'n eksmeisie. En dit is Maribelle se lot dat sy op die verkeerde prins verlief raak - en al drie raak op haar verlief, of so lyk dit. Hoe kry 'n meisie die man van haar hart sonder om die ander twee broers seer te maak? En wat beteken mevrou Jordaan se veranderde houding jeens haar?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDIE NUWE AFRIGTER:\u003cbr\u003eMaribelle, wat aan die verkeerde kant van die spoor grootgeword het, keer as 'n mediese dokter terug na Witklip en open 'n praktyk daar. Haar pad kruis met die ryk en gesiene Jordaans s'n. Die drie Jordaan-mans is al drie byna prinse. Maar in sulke mans se lewe is daar altyd 'n ander meisie, of 'n eksmeisie. En dit is Maribelle se lot dat sy op die verkeerde prins verlief raak - en al drie raak op haar verlief, of so lyk dit. Hoe kry 'n meisie die man van haar hart sonder om die ander twee broers seer te maak? En wat beteken mevrou Jordaan se veranderde houding jeens haar?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKERSIEBRUID:\u003cbr\u003eDie man wat Reanie liefhet, het 'n verhouding met iemand anders. En anders as Reanie, het daardie vrou nie erg aan sy tweeling nie. Gaan die man dit nooit insien nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dina+Botha\" class=\"contributor-link\"\u003eDina Botha\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ilde+Grove\" class=\"contributor-link\"\u003eIlde Grove\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Elsa+Drotsky\" class=\"contributor-link\"\u003eElsa Drotsky\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dina Botha,Ilde Grove,Elsa Drotsky","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375447687331,"sku":"9780799388459","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799388459_581fb531-c0a0-47ed-b54e-742cbaf4f77d.jpg?v=1776513882","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799388459","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}