{"product_id":"9780799388572","title":"Agent Snoet 5 in 1","description":"\u003cp\u003eSy naam is Snoet. Agent James Snoet. En hy is 'n speurder. Die soort wat leidrade uitsnuffel en allerlei ingewikkelde raaisels oplos.\u003cbr\u003eMaar die eintlik meesterbrein agter dié suksesvolle speurder is niemand anders nie as sy kat, Felino. Dié slim Siamees is 'n katjie wat jy nie sonder handskoene moet aanpak nie. Hy mag nou wel reeds agt van sy nege lewens verloor het, maar Felino skrik vir net mooi niks! En dis ook maar goed so, want agent Snoet is so verstrooid dat hy net mooi niks sonder sy getroue kattehandlanger sou uitrig nie!\u003cbr\u003eSaam het dié gedugte speurderspan al die geheim agter die verdwyning van die kosbare Botterdiamant ontrafel, 'n gevaarlike wapen genaamd die Genugtig uit gevaarlike skurke se kloue teruggekry en 'n BBH (Baie Belangrike Hond) se lewe beskerm.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSpannende strokiesprent-pret saam met Agent Snoet en sy kat ...\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVir die eerste keer verskyn al vyf boeke in dié fantastiese strokiesreeks nou saam in een boek:\u003cbr\u003eAgent Snoet en die Botterdiamant\u003cbr\u003eAgent Snoet en die Kattekwaad\u003cbr\u003eAgent Snoet en die Hondelewe\u003cbr\u003eAgent Snoet en die Groen Genugtig\u003cbr\u003eAgent snoet en die Windlawaai\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fran%C3%A7ois+Bloemhof\" class=\"contributor-link\"\u003eFrançois Bloemhof\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Alistair+Ackermann\" class=\"contributor-link\"\u003eAlistair Ackermann\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"François Bloemhof","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376540631203,"sku":"9780799388572","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799388572_3041b201-ff52-43f0-8d4b-67e30147a470.jpg?v=1776513898","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799388572","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}