{"product_id":"9780799388725","title":"Bang beer","description":"\u003cp\u003eOntmoet 'n dapper klein hasie … en 'n groot, bang beer!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn die diep, donker woud woon die HARIGE OU GROTE!\u003cbr\u003eMet skerp tande in sy bek en skerp kloue aan sy pote.\u003cbr\u003eSy kwaai oë sal jou laat ril en laat gril\u003cbr\u003een dit klink net soos donderweer wanneer hy brul!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKlein Ben is 'n dapper hasie. Hy hou BAIE van pret en avontuur, maar hy hou GLAD nie van bed toe gaan nie. Toe sy ma hom een aand voor slaaptyd vertel van die Harige Ou Grote met sy skerp tande en skerp kloue wat in die woud woon, besluit Klein Ben om in die donker buitentoe te sluip en hom te gaan soek! Maar in plaas van 'n groot, harige monster ontdek Klein Ben 'n beer in die woud. 'n Baie bang beer. Sommer gou word klein Ben en die beer groot maats. Maar sal die beer dapper genoeg wees om na die monster te help soek?\u003cbr\u003e'n Oulike, avontuurbelaaide storie oor vriendskap en hoe om jou vrese te oorkom.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Steve+Smallman\" class=\"contributor-link\"\u003eSteve Smallman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Caroline+Pedler\" class=\"contributor-link\"\u003eCaroline Pedler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Steve Smallman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376594862243,"sku":"9780799388725","price":120.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799388725_19ff5c34-0505-4f8d-ba44-f62359852898.jpg?v=1776513959","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799388725","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}