{"product_id":"9780799388770","title":"Dis MY boek","description":"\u003cp\u003eWat is die beste manier om 'n boek te lees as jy 'n kameelperd is?\u003cbr\u003eKerneels die kameelperd is baie opgewonde toe hy 'n boek in die veld optel. “Ek is MAL oor boeke!” roep hy uit.\u003cbr\u003eMaar elke keer as hy die boek probeer lees, word hy deur sy dieremaats in die rede geval. Hulle wil almal vir hom voorsê hoe jy eintlik veronderstel is om 'n boek te lees.\u003cbr\u003eMoet jy plat op jou maag lê soos 'n krokodil, op een been staan soos 'n flamink, of selfs onderstebo hang en heen en weer swaai soos 'n apie?\u003cbr\u003eKerneels het genoeg gehad en stap vies weg ... maar kort voor lank ontdek hy die heel beste manier om 'n boek te lees - saam met al sy dieremaats!\u003cbr\u003e'n Bekoorlike prenteboek oor die vreugde van lees - en hoe om boeke op jou eie manier te geniet!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fabi+Santiago\" class=\"contributor-link\"\u003eFabi Santiago\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Fabi+Santiago\" class=\"contributor-link\"\u003eFabi Santiago\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Fabi Santiago","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376553935011,"sku":"9780799388770","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799388770_437c3f72-aa60-47b1-b1ef-79e37e932973.jpg?v=1776513976","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799388770","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}