{"product_id":"9780799388787","title":"Hoezit 16: Die wonderwêreld van ruimte","description":"\u003cp\u003eWaaruit bestaan Saturnus se ringe?\u003cbr\u003eWat doen ruimtevaarders alles op 'n ruimtestasie?\u003cbr\u003eWaarom word Mars die rooi planeet genoem? Hoe word sterre gevorm?\u003cbr\u003eOntdek die wonderlike wêreld van die ruimte met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van ons sterrestelsel kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry!\u003cbr\u003eVind uit hoe die nuutste ruimteteleskope werk, ontdek wat alles onder die aarde se oppervlak gebeur, soek saam na lewe in die buitenste ruimte, en leer meer oor ons naaste ster, die Son.\u003cbr\u003eDie temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jaco+Jacobs\" class=\"contributor-link\"\u003eJaco Jacobs\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fanie+Viljoen\" class=\"contributor-link\"\u003eFanie Viljoen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jaco Jacobs,Fanie Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376547807395,"sku":"9780799388787","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799388787_d083ed0f-3c2a-4492-8a54-bfd346fd2fd0.jpg?v=1776513981","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799388787","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}