{"product_id":"9780799389289","title":"Jock van die bosveld en ander ware dierestories","description":"\u003cp\u003eLekkerleespret vir jong diereliefhebbers!\u003cbr\u003eOntmoet 'n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Ontdek die wonderlike verhaal van Jock, die Suid-Afrikaanse hond wat wêreldberoemd geword het; ontmoet 'n brilpikkewyn met die naam Gregory Peck wat mense geïnspireer het om nie die see te besoedel nie; en skud poot met Just Nuisance, 'n hond wat by die Britse vloot aangesluit het!\u003cbr\u003eHierdie boek bevat vyf asemrowende ware dierestories:\u003cbr\u003e1. Seeman Just Nuisance\u003cbr\u003eHet jy al gehoor van 'n hond wat lid van die vloot is? Of 'n pet dra en alleen trein ry? Dis wat Just Nuisance gedoen het.\u003cbr\u003e2. Visvriende Big Red en Blackie\u003cbr\u003e'n Wonderlike ware verhaal oor die wonderbaarlike vriendskap tussen twee\u003cbr\u003etroetelvisse.\u003cbr\u003e3. Jock van die Bosveld\u003cbr\u003eOntdek die wonderlike verhaal van Jock, die dapper Suid-Afrikaanse hond wat wêreldberoemd geword het.\u003cbr\u003e4. Die ysbeer en die kietsiekat\u003cbr\u003eDie merkwaardige verhaal van 'n katjie wat op 'n dag in die ysbeerpoel by 'n\u003cbr\u003edieretuin beland het - en deur een van die gevaarlik bere gered is!\u003cbr\u003e5. Gregory Peck die brilpikkewyn\u003cbr\u003eVind uit hoe 'n brilpikkewyn genaamd Gregory Peck mense geïnspireer het om vir die\u003cbr\u003enatuur om te gee.\u003cbr\u003eDie stories word op 'n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat\u003cbr\u003ebeginnerlesers dit maklik self kan baasraak!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wendy+Maartens\" class=\"contributor-link\"\u003eWendy Maartens\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Alex+van+Houwelingen\" class=\"contributor-link\"\u003eAlex van Houwelingen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wendy Maartens","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376674717859,"sku":"9780799389289","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799389289_0476de85-ef0b-4406-9a56-89790ab15be0.jpg?v=1776514072","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799389289","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}