{"product_id":"9780799389302","title":"Stalmaats Omnibus 2","description":"\u003cp\u003eDie gewildste perdestories in Afrikaans!\u003cbr\u003eDie immergewilde Stalmaats-boeke is nou in 'n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar!\u003cbr\u003eKom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats!\u003cbr\u003eOf hulle nou aan 'n perdekompetisie deelneem, vakansie by die see gaan hou, of geld insamel om mishandelde en hawelose perde by 'n skuiling te red - waar Anri en haar maats is, is daar altyd hope pret! Natuurlik is die katterige Vinette gedurig besig met allerlei planne om die lewe vir die res van die Stalmaats moeilik te maak.\u003cbr\u003eEn dan is daar Jacques, die ryskooleienaars se seun met sy blou oë, wat net so mal is oor perde en Anri se hart vinniger laat klop.\u003cbr\u003eWord deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats!\u003cbr\u003eJong perdeliefhebbers sal versot wees op hierdie reeks!\u003cbr\u003eHierdie omnibus bevat die volgende vyf titels:\u003cbr\u003e* Komaan, Karen!\u003cbr\u003e* Seeponies\u003cbr\u003e* Roset\u003cbr\u003e* Vrye Teuels\u003cbr\u003e* Gevaar op Dagbreek\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lize+Roux\" class=\"contributor-link\"\u003eLize Roux\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lize Roux","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376682057891,"sku":"9780799389302","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799389302_c734c1ee-0e53-4c68-b0e5-8aab21568ad4.jpg?v=1776514081","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799389302","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}