{"product_id":"9780799389333","title":"Hoezit 17: Die wonderwêreld van natuurrampe","description":"\u003cp\u003eVan tornado's tot tsunami's - ontdek Moeder Natuur se verwoestende kant!\u003cbr\u003eWat veroorsaak 'n tsunami?\u003cbr\u003eHoe vinnig waai die wind binne-in 'n tornado?\u003cbr\u003eWat gebeur binne-in 'n vulkaan?\u003cbr\u003eWaar kom die meeste aardbewings op aarde voor?\u003cbr\u003eOntdek die verwoestende krag van die natuur met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende verskynsel van natuurrampe kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou!\u003cbr\u003eOntdek hoe tornado's, orkane, vulkane en aardbewings ontstaan, vind uit hoe wetenskaplikes hierdie natuurverskynsels bestudeer, en ontmoet die dapper reddingswerkers wat mense tydens natuurrampe bystaan.\u003cbr\u003eDie temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jaco+Jacobs\" class=\"contributor-link\"\u003eJaco Jacobs\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fanie+Viljoen\" class=\"contributor-link\"\u003eFanie Viljoen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jaco Jacobs,Fanie Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376671178915,"sku":"9780799389333","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799389333_cd55621e-f2e0-4a29-a93d-bda4bb3ace39.jpg?v=1776514094","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799389333","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}