{"product_id":"9780799389425","title":"Hoezit 18: Die wonderwêreld van voertuie","description":"\u003cp\u003eVan monsterbakkies tot maglev-treine - laat wiel met hierdie fantastiese boek oor voertuie!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWie het die wiel uitgevind?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHoe vinnig is die vinnigste trein op aarde?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWaarvoor word reuse-monsterbakkies gebruik?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHoe gaan die motors van die toekoms lyk?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOntdek die adrenalienbelaaide wêreld van voertuie met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende wêreld van vervoer kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou! \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOntdek hoe 'n binnebrandenjin werk, vind meer uit oor die asemrowende werksverrigting van Formule 1-motors en verstom jou aan 'n paar van die vreemdste voertuie wat ooit gebou is!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jaco+Jacobs\" class=\"contributor-link\"\u003eJaco Jacobs\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fanie+Viljoen\" class=\"contributor-link\"\u003eFanie Viljoen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jaco Jacobs,Fanie Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376795271331,"sku":"9780799389425","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799389425_7d89ff81-9147-4d82-a2ac-58e94dc849e5.jpg?v=1776514125","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799389425","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}