{"product_id":"9780799389432","title":"Stalmaats 21: Tweede Kans","description":"\u003cp\u003eDie laaste boek in hierdie supergewilde perdereeks!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAl die Stalmaats-ruiters is in rep en roer oor die nuus dat 'n nuwe ryskool op die dorp oopmaak. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJosh, die eienaar se seun, is boonop saam met Anri, Megan en Karen in die klas - en hy probeer almal ompraat om Hoefslae 'n kans te gee. Anri en die res van die Stalmaats is baie lojaal aan die Dagbreek-ryskool, maar die nuwe ryskool is baie goedkoper en die eienaar was op sy dag 'n bekende Suid-Afrikaanse ruiter … Kan dit dalk die einde van die Dagbreek-ryskool beteken?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOm dinge erger te maak, lyk dit boonop of Josh met sy seegroen oë en blonde krulhare 'n ogie op Anri het - en Anri se kêrel, Jacques, is glad nie gelukkig daarmee nie … en sy ma en pa is boonop die eienaars van Dagbreek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eToe Anri-hulle 'n geheim oor die nuwe ryskool uitvind, spat die vonke behoorlik!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Hierdie is die laaste boek in dié bekroonde en geliefde perdereeks waaroor jong perdeliefhebbers al jare lank gaande is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lize+Roux\" class=\"contributor-link\"\u003eLize Roux\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lize Roux","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376776396963,"sku":"9780799389432","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799389432_f63df0c1-1281-4554-b85a-0db2d1a725a6.jpg?v=1776514129","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799389432","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}