{"product_id":"9780799389548","title":"Hoe om 'n haas te vang","description":"\u003cp\u003e'n Lekkerlag-avontuur geskryf deur niemand anders nie as die beroemde Nare Ou Wolf!\u003cbr\u003eVir honger wolwe is dié boek 'n wenner,\u003cbr\u003een dit is boonop geskryf deur 'n kenner!\u003cbr\u003eHou jy van haasbredie en haaspastei?\u003cbr\u003eKom leer hoe om 'n haas in die hande te kry!\u003cbr\u003eHierdie boek, geskryf deur niemand anders nie as die beroemde (of is dit berugte?) Nare Ou Wolf, is 'n fantastiese gids propvol wen-wenke vir enige iemand wat van plan is om 'n haas te vang. Ja, lek gerus solank jou lippe af vir 'n sappige hasie! Maar maak seker jy hou jou oë oop vir bere, bonsende vere met 'n bietjie te veel veerkrag, en natuurlik jou eie strikke …\u003cbr\u003e'n Lekkerlagboek deur die internasionale topverkoperskrywer Claire Freedman, geïllustreer deur die briljante Monika Filipina.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Claire+Freedman\" class=\"contributor-link\"\u003eClaire Freedman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Monika+Filipina\" class=\"contributor-link\"\u003eMonika Filipina\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Claire Freedman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376554000547,"sku":"9780799389548","price":120.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799389548_841bef14-506c-4a1b-8e15-9a82c1b910e0.jpg?v=1776514163","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799389548","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}