{"product_id":"9780799389562","title":"Wat die see gesien het","description":"\u003cp\u003eNiks is regtig verlore as jy dit in jou hart bêre nie …\u003cbr\u003eOp 'n dag gaan Sophia saam met haar pa see toe. Hulle geniet 'n heerlike dag op die strand, totdat 'n donderstorm uitbreek en hulle inderhaas moet vlug. En Sophia verloor per ongeluk haar teddie. Haar spesiale teddie wat eers haar oupa s'n was, en toe haar ma s'n, en daarna hare sedert die dag toe sy gebore is.\u003cbr\u003eSophia se hart is gebreek. Maar die see sien wat gebeur. En dalk, net dalk, kan die see Sophia se teddie vir haar terugbring. Maak nie saak hoe lank dit neem nie …\u003cbr\u003eHierdie beeldskone, spesiale prenteboek kombineer asemrowende collage-kunswerk met 'n hartroerende storie wat jou altyd sal bybly. Die sielvolle storie spreek tot jonk en oud - dit is tegelyk die verhaal van 'n opwindende soektog én 'n storie met 'n belangrike les oor die hantering en verwerking van verlies.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Tom+Percival\" class=\"contributor-link\"\u003eTom Percival\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Tom+Percival\" class=\"contributor-link\"\u003eTom Percival\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Tom Percival","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376776298659,"sku":"9780799389562","price":130.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799389562_302080b1-d757-4350-a442-c41e8f08dd6a.jpg?v=1776514171","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799389562","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}