{"product_id":"9780799389708","title":"Vind uit: Wetenskap","description":"\u003cp\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003cbr\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003cbr\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003cbr\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003cbr\u003eWetenskap\u003cbr\u003eLeer wat die verskil tussen atome, molekules, mengsels en verbindings is; vind uit hoe plante werk; en sien die watersiklus in aksie. Hierdie boek gaan beslis jou volgende skoolprojek vir Natuurwetenskap inspireer, en dit ver-duidelik presies wat wetenskap is en hoe dit werk. Vind uit waaruit materie bestaan, hoe die voedselketting inmekaarsteek, en hoe die weer werk. Ontdek hoe elektrisiteit en magnetisme ons alledaagse lewe beïnvloed. En doen jou eie eksperimente om die inligting te laat lewe kry!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ko-produksie+met+Dorling+Kindersley\" class=\"contributor-link\"\u003eKo-produksie met Dorling Kindersley\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ko-produksie met Dorling Kindersley","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376795140259,"sku":"9780799389708","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799389708_80a9177d-98af-4eda-85bb-aebf4404a5fa.jpg?v=1776514194","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799389708","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}