{"product_id":"9780799389722","title":"Vind uit: Haaie","description":"\u003cp\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003cbr\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003cbr\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003cbr\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003cbr\u003eHaaie\u003cbr\u003eMaak van naderby kennis met allerlei haaispesies en leer hoe om hulle uit te ken, watter die sterkste is, en veel meer. Kyk hoe 'n haai se skelet lyk, leer wat elektroresepsie is, pas die eiers by die regte haaisoort, en vat 'n hap van hul verskillende diëte. Vergelyk verskillende oseaanhabitats, liggaams-groottes, sterte, sintuie en veel meer. Jy kan selfs 'n onderhoud met 'n haaikenner lees, en uitvind hoe jy die oseane kan help bewaar om bedreigde haaie te beskerm.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dorling+Kindersley\" class=\"contributor-link\"\u003eDorling Kindersley\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dorling Kindersley","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376776167587,"sku":"9780799389722","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799389722_252f0f86-5741-4c08-abe1-f306049d6395.jpg?v=1776514203","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799389722","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}