{"product_id":"9780799389753","title":"Vind uit: Ingenieurswese","description":"\u003cp\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003cbr\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003cbr\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003cbr\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003cbr\u003eIngenieurswese\u003cbr\u003eOntdek die fassinerende wêreld van ingenieurswese. Vind uit hoe konsepte soos hefbome, katrolle, wiele en asse werk, en hoe tegnieke mettertyd verander en ontwikkel het. Ontdek asemrowende ingenieursprestasies regdeur die geskiedenis, van koetse uit Antieke Egipte tot die bou van die Eiffeltoring - en vind meer uit oor die ingenieurs wat dit gebou het. Hierdie boek dek onderwerpe soos stoomenjins, vuurpyltegnologie, vliegmasjiene, brûe, geboue, robotte en veel meer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ko-produksie+met+Dorling+Kindersley\" class=\"contributor-link\"\u003eKo-produksie met Dorling Kindersley\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ko-produksie met Dorling Kindersley","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376792780963,"sku":"9780799389753","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799389753_b1d154ad-7d2a-4b54-88c8-c8dfbb7ce710.jpg?v=1776514217","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799389753","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}