{"product_id":"9780799390551","title":"Prettige feite: Goggas","description":"\u003cp\u003ePrettige feite en aktiwiteite vir woelwaters!\u003cbr\u003eHierdie reeks is spesiaal ontwikkel vir kinders 5 jaar en ouer, en is die perfekte mengsel van opvoedkundige inhoud en eenvoudige, praktiese aktiwiteite soos handwerk, kookkuns en tel. Jong lesers leer meer oor 'n verskeidenheid interessante onderwerpe en kry die geleentheid om prettige projekte aan te pak wat by die temas aansluit. Die eenvoudige aktiwiteite dra by tot die ontwikkeling van geletterdheid, syfergeletterdheid, geheueontwikkeling en handvaardigheid. Hou die kleinspan besig terwyl hulle speel-speel leer!\u003cbr\u003eDaar is vyf hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003cbr\u003ePlaasdiere\u003cbr\u003eHaaie en ander seediere\u003cbr\u003eWonders van die woud\u003cbr\u003eVan my kop tot my tone\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGoggas\u003cbr\u003eHierdie boek stel kinders aan inseklewe bekend deur middel van prettige, opvoedkundige aktiwiteite. Ontmoet besige bye, wriemelende wurms, oulike skilpadbesies en al hul goggavriende in hierdie aktiwiteitsboek propvol wonderlike feite. Maak jou eie pragtige skoenlappers, versier koekies, en tel insekte se pote, terwyl jy fantastiese feite oor goggas leer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dorling+Kindersley\" class=\"contributor-link\"\u003eDorling Kindersley\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dorling Kindersley","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376759455907,"sku":"9780799390551","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799390551_38cbaacb-8b01-4a07-a42e-a68968cae225.jpg?v=1776514309","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799390551","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}