{"product_id":"9780799391084","title":"`n Ster in haar sak","description":"\u003cp\u003eStories wat jy soos 'n ster in jou sak kan saamdra. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eNuwe stories. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOu stories. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eStories oor bekende mense. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eStories oor mense soos ek en jy. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eStories wat jou sal laat lag … \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eof jou hartseer sal maak. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eStories wat jou anders na die wêreld sal laat kyk. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eStories wat jy soos 'n ster in jou sak met jou kan saamdra. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eTussen die bladsye van hierdie kortverhaalbundel is 'n wonderwêreld van stories wat wag om ontdek te word. Hierdie opwindende bundel bevat 21 stories deur bekende skrywers soos Martie Preller, E.K.M. Dido, Fanie Viljoen, Anzil Kulsen, Christo Davids, Wendy Maartens, Erns Grundling, P.J. Haasbroek, Vincent Oliphant en Zulfah Otto-Sallies. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eInhoud \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“'n Pa vir Saterdag” - Christo Davids \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Enoch Sontonga, 'n man met 'n lied in sy hart” - Wendy Maartens \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Sjabloon” - E.K.M. Dido \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Nomsa en die reënbul” - Wendy Maartens \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Bodyguards” - Anzil Kulsen \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Groot dag” - Christine Barkhuizen le Roux \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Jock van die Bosveld” - Wendy Maartens \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“'n Ster in haar sak” - Martie Preller \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Max die gorilla vang 'n skurk” - Wendy Maartens \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“'n Leë kamer” - Zulfah Otto-Sallies \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Kaalvuis teen tonne rots” - Wendy Maartens \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Die broodwinner” - P.J. Haasbroek \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Hector Pieterson maak die wêreld se oë oop” - Wendy Maartens \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“'n Bordjie vergifnis” - Joanna Alexander \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Die krieketkolf” - Erns Grundling \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Die leeu wat drukkies gee” - Wendy Maartens \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Die beursie” - Vincent Oliphant \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Johnny Hollywood” - Christo Davids \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Nelson Mandela, 'n leier so na ons hart” - Wendy Maartens \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Altyd vierde” - Fanie Viljoen \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Alles op 'n Sondag” - Zulfah Otto-Sallies \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Ster in haar sak en ander verhale is goedgekeur as voorgeskrewe werk vir Afrikaans Tweede Addisionele Taal Graad 11. Die boek bevat volledig uitgewerkte vrae en antwoorde, asook inligting oor die skrywers, opsommings van die verhale, en besprekings van die literêre aspekte van elke verhaal. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eStandard delivery terms apply.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Samestelling\" class=\"contributor-link\"\u003eSamestelling\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Samestelling","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377215619235,"sku":"9780799391084","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799391084_cf52d8f2-2e82-41d4-b35b-c9f49e43f58d.jpg?v=1776514419","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799391084","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}