{"product_id":"9780799391770","title":"Groot Treë: Klaar met doeke","description":"\u003cp\u003eNeem groot treë met alledaagse dinge in hierdie prettige reeks vir kleuters!\u003cbr\u003eHierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op 'n lekker manier onder die knie te kry. Speel saam met al die flappies en meganismes!\u003cbr\u003eHierdie reeks bevat verskeie nuttige wenke vir ouers en versorgers wat saam met 'n vooraanstaande ontwikkelingsjare konsultant, Dr Amanda Gummer, ontwikkel is.\u003cbr\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003cbr\u003eEk wil nie slaap nie\u003cbr\u003eGaan saam met Ned deur sy slaaptydsroetine, al is hy glad nie slaperig nie. Hy en Mamma bêre saam sy speelgoed, bad, lees 'n storie en sing 'n liedjie!\u003cbr\u003eKlaar met doeke\u003cbr\u003eHierdie twee kleuters is klaar met doeke! Beleef die proses saam met hulle.\u003cbr\u003eEk gaan kleuterskool toe\u003cbr\u003eBennie is baie hartseer toe Pappa hom by die kleuterskool aflaai - maar kort voor lank is hy besig om maatjies te maak en allerhande dinge te doen! Voor hy sy oë kan uitvee is Pappa al terug.\u003cbr\u003eOns kry 'n baba\u003cbr\u003eNancy kry 'n bababoetie! Oupa en Ouma kom bly by haar terwyl Mamma en Pappa hospitaal toe gaan. Verwelkom saam met Nancy die splinternuwe baba in die familie!\u003cbr\u003eOns gaan dokter toe\u003cbr\u003eBilly en Nell is op pad dokter toe. Lees saam hoe hulle ondersoek word en elkeen 'n inspuiting kry!\u003cbr\u003eKan jy asseblief sê?\u003cbr\u003eTom en Nancy speel te lekker saam, en leer hoe om te deel en goeie maniere te hê.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Macmillan\" class=\"contributor-link\"\u003eMacmillan\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Macmillan","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376876503203,"sku":"9780799391770","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799391770_6ce96dc4-7a84-44a8-8732-812bbf664011.jpg?v=1776514531","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799391770","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}