{"product_id":"9780799393132","title":"Aksieheld Austin 3: Onheil op Skedelbaai","description":"\u003cp\u003eLigte, kamera, aksie!\u003cbr\u003eEwald het nie 'n bang haar op sy kop nie - veral omdat hy deesdae die ster van die supergewilde Aksieheld Austin-rolprente is!\u003cbr\u003eDie derdie fliek, Onheil op skedelbaai, word op 'n geheimsinnige eiland verfilm en dadelik begin dinge verkeerd loop. Die vliegtuig beland amper in 'n ongeluk, iemand probeer Ewald met 'n mes steek toe hy afswem na die skeepswrak, Sonia Blom word amper van die lighuis se trappe afgegooi - en daar is 'n reusehaai wat in die baai rondwem.\u003cbr\u003eDan is daar nog Melita - die geheimsinnige meisie wat glo die eiland is vervloek. Sy waarsku dadelik vir Ewald en Cardo dat mense wat te veel weet van wat op die eiland aangaan, sterf.\u003cbr\u003eHierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fanie+Viljoen\" class=\"contributor-link\"\u003eFanie Viljoen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Aksieheld+Austin\" class=\"contributor-link\"\u003eAksieheld Austin\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Fanie Viljoen,Aksieheld Austin","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376887873699,"sku":"9780799393132","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799393132_c7a73970-e404-4fd7-b780-9ff815ea17dc.jpg?v=1776514661","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799393132","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}