{"product_id":"9780799393156","title":"Woordslim","description":"\u003cp\u003eWord speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!\u003cbr\u003eVan die aktiwiteite in hierdie boek sluit in:\u003cbr\u003e- Tematiese blokraaisels wat saamgestel is rondom temas soos diere, my land, idiome en sport.\u003cbr\u003e- Woordsoekblokke\u003cbr\u003e- Spelspeletjies\u003cbr\u003e- Letterblokke\u003cbr\u003e- Kriptogramme en ander briljante breinboelies\u003cbr\u003eOf julle nou langpad ry, op soek is na prettige opvoedkundige aktiwiteite vir die klaskamer, of sommer net lus het vir lekker woordspeletjies wat jou brein behoorlik kan laat spiere bult - hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is die perfekte manier om kinders se taalkennis speel-speel op te skerp.\u003cbr\u003eVolledige oplossings agter in die boek.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jaco+Jacobs\" class=\"contributor-link\"\u003eJaco Jacobs\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jaco Jacobs","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375636693155,"sku":"9780799393156","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799393156_ffaf9106-aa55-4bfb-88c1-86f33245f0bd.jpg?v=1776514666","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799393156","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}