{"product_id":"9780799393361","title":"100 Beste blokraaie van 10 jaar 1","description":"\u003cp\u003eSlyp jou tande en maak jou potlood skerp!\u003cbr\u003eIs jy verslaaf aan blokraaie en kan nie genoeg daarvan kry wanneer jy jou skoene uitskop om te ontspan nie? Dan is hierdie dié blokraaiboek vir jou!\u003cbr\u003e100 beste blokraaie van 10 jaar is 'n bielie van 'n blokraaiversameling. Die boek bevat 'n keur van die 100 beste blokraaie uit die immergewilde en topverkoperreeks 50 blaaskans blokraaie. As jy 'n onrehabiliteerbare blokraaislaaf is of só iemand ken, gaan hierdie bundel jou eindelose plesier verskaf - of jy nou luilekker op die strand lê of rustig tuis uitspan.\u003cbr\u003eKan jy die versoeking weerstaan om die antwoorde agter in die boek te gaan opsoek?\u003cbr\u003eSlyp jou tande en maak jou potlood skerp!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie boek bevat 'n samestelling uit blokraaiboeke wat voorheen deur LAPA gepubliseer is. Dit bevat 100 van die beste blokraaie uit die vorige blokraaiboeke.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Samestelling\" class=\"contributor-link\"\u003eSamestelling\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Samestelling","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376943284387,"sku":"9780799393361","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799393361_a3ebd2d8-2219-42fe-9c4f-8874149bc9aa.jpg?v=1776514695","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799393361","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}