{"product_id":"9780799393958","title":"Webslim : Hoe om aanlyn veilig te bly","description":"\u003cp\u003eWord www.webslim.co.za\u003cbr\u003eKom ontdek die wonders van die internet saam met Anzil en Chris, en leer hoe om veilig te wees terwyl jy die web verken. Of jy nou veilig wil bly op sosiale media, jou slimfoon of e-pos wil gebruik sonder om nare verrassings af te laai, of deur kuberboelies lastig geval word, hierdie boek is 'n briljante gids vir jou lewe aanlyn.\u003cbr\u003eVind meer uit oor: privaatheid, virusse, selfone, digitale burgerskap, wagwoorde, digitale voetspore, speletjies, kuberboelies, trolle, sosiale media EN BAIE MEER!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Duidelike, toeganklike boek oor aanlynveiligheid vir jong internetgebruikers. Dit is ideaal vir saamlees of selfstandige lees en\u003cbr\u003everskaf 'n aanknopingspunt vir belangrike gesprekke tussen ouers en kinders. Die inhoud is belangrik in 'n samelewing wat al hoe meer aanlyngedrewe is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ben+Hubbard\" class=\"contributor-link\"\u003eBen Hubbard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Beatriz+Castro\" class=\"contributor-link\"\u003eBeatriz Castro\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ben Hubbard","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377050730659,"sku":"9780799393958","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799393958_93075e7e-b616-4517-be4c-7990fcf6aeb3.jpg?v=1776514776","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799393958","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}