{"product_id":"9780799393972","title":"Saam kan ons enigiets doen","description":"\u003cp\u003e’n Vriend is iemand spesiaal, van wie jy baie hou.\nIemand wat jou goed laat voel en wat jy kan vertrou.\nWaar jy ook al kom, loop jy nuwe mense raak.\nKyk, dis nou jou kans, jy kan altyd vriende maak!\nVriende kan ses bene hê …\n… of dalk vier …\n… of twee!\n’n Vriend is enige iemand vir wie JY omgee!\nHierdie prenteboek vier vriendskap, deernis en diversiteit. Die boek wys hoe belangrik dit is om saam met ander mense te wees en dat vriendskappe tussen verskillende mense gevorm kan word. Saam kan ons regtig enige iets doen!\n\nHierdie prenteboek sluit nou aan by globale temas van inklusiwiteit en diversiteit wat op die oomblik belangrik is. ’n Ander titel deur dieselfde skrywer: Meisies kan enigiets doen (oorspronklik uitgegee as Girls can do anything)\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Caryl+Hart\" class=\"contributor-link\"\u003eCaryl Hart\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Ali+Pye\" class=\"contributor-link\"\u003eAli Pye\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Caryl Hart","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377012883619,"sku":"9780799393972","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799393972_e102d931-a9f8-412b-ab0f-e7f7c8853581.jpg?v=1776514780","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799393972","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}