{"product_id":"9780799394016","title":"Vakansiepret 3: Die kolwyntjie -kompetisie","description":"\u003cp\u003e'n Kompetisie vir meesterbakkers op Duinebaai!\u003cbr\u003eJana en Alisha sien mekaar net wanneer hulle gesinne vakansie hou op Duinebaai. En hierdie vakansie beloof om báie opwindend te wees. Alisha kry 'n pamflet wat 'n kolwyntjie-kompetisie aankondig. Dit maak almal opgewonde - selfs vir Jana se jonger boetie Tiaan - en Jana en Alisha oefen sommer reeds voor die kompetisie hoe om kolwyntjies te bak. By die kompetisie verloop dinge nie so seepglad nie. 'n Kat wat gejaag word deur 'n hond storm by die kompetisie in en voor enige iemand kan keer, is die deelnemers se kolwyntjies op die vloer. Gelukkig kan Jana en Alisha die kompetisie red ... Skielik lyk dit of vandag die beste dag óóit gaan word!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie is 'n reeks vir meisies, met 'n sterk fokus op humor, vriendskap, vakansiepret en avontuur. Titels in die reeks:\u003cbr\u003e1. 'n Piekniek op die strand (9780799384529)\u003cbr\u003e2. Vlieërs en filmsterre (9780799384536)\u003cbr\u003e3. Die kolwyntjie-kompetisie (9780799394016)\u003cbr\u003e4. Sand, see en dolfyne (9780799394030)\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Theresa+van+Baalen\" class=\"contributor-link\"\u003eTheresa van Baalen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Zinelda+McDonald\" class=\"contributor-link\"\u003eZinelda McDonald\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Theresa van Baalen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377012981923,"sku":"9780799394016","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780799394016_438ed3b6-e0a5-4e95-a250-991297309622.jpg?v=1776514788","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780799394016","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}